Personalia

PERSONALIA

Nuwe Gemeentelede / Neue Gemeindeglieder:

  • Natascha Heyman (Fairland, Johanesburg)
  • Chantel Niebuhr (Elandskraal) Afrikaansegemeente:
  • Uit ons gemeente het ons vireers van Tobias Damaske afskeid geneem. Hy het na Berlyn, Duitsland vertrek vir werk en verdere studies. Ons wens hom sterkte toe en dat hy spoedig daar ’n nuwe geestelike tuiste sal vind.

Dankie

Johnny en Zelda Hall wil die gemeente bedank vir hulle gebede en vir diegene wat nog steeds vir hulle bid. Die krag van Gebed en God dra ons deur die verlies van Zoey. Ook het God vir ons die woord in Jacobus 1 vers 2-8 geskenk. Die woord dra ons en verseker ons van God se plan wat altyd beter is as enige menslike plan.


  • Ons verwelkom Victor Böhmer as ouderling in die Duitsegemeente en Mostert Kriek as Diaken in die Afrikaansegemeente.
  • Missionar Stillfried und Frau Elizabeth Niebuhr Wir begrüssen Missionar Stillfried Niebuhr und seine Frau Elizabeth die schon einige Monate bei ihrer Tochter Marlies Johannes wohnen ganz herzlich und wünschen ihnen ein gutes Einleben in unserer Gemeinde.