Pastor Kurt Böhmer

Die graf is leeg

Liewe vriende in die Here Jesus Christus “Waarom soek julle die Lewende by die dooies? Hy is nie hier nie. Hy is uit die dood opgewek” (Lukas 24:5-6) Vir die persoon, wat graag ‘n koppie koffie geniet is daar in die lewe seker (amper) niks erger as ’n leë koppie...

Lesen Sie weiter

Pastor Kurt Böhmer

GESEËND IS HY WAT KOM

Die mense wat voor Jesus geloop het en dié wat agter Hom aan gekom het, het begin uitroep: “Hosanna vir die Seun van Dawid! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here! Hosanna in die hoogste hemele!” (Matteus 21:9) Advent is hier! Alle oë op Jesus gerig,...

Lesen Sie weiter

Pastor Kurt Böhmer

Besinning oor 1 Korintiërs 12:3

“Niemand kan sê: “Jesus is die Here” nie, behalwe deur die Heilige Gees.“ Liewe vriende in die Here Jesus Christus, In die alledaagse lewe word ons almal onder groot druk geplaas om te presteer en sukses te behaal, waar ons ons ook mag bevind. Alles hang van ons kennis, ons...

Lesen Sie weiter

Pastor Kurt Böhmer

DIE LYDING VAN JESUS CHRISTUS

Woensdag, 14 Februarie, is Aswoensdag – die begin van lydenstyd. Vir sewe weke dink en oordink ons die pad van die kruis wat Jesus vir ons elkeen geloop het. Ons draai in die rigting van Jerusalem na die hoogtepunt van die Christelike kalender. Jesus sterf vir ons en oorwin die...

Lesen Sie weiter