Uitreikprojek van die Suidweskring
Uitreikprojek van die Suidweskring Ons wyk se jaarlikse uitreikprojek het hierdie jaar weereens aan Doves Nest, place of safety in Lyttelton Manor Centurion gegaan. Na ‘n behoeftebepaling met die eienares, is nuwe kaste in die slaapkamers ingesit, krane in ‘n badkamer vervang en is die bestaande stukkende wasgoedlyn met ‘n...