Verenig in Lof: Gemeenskappe Kom Saam vir ’n Gesamentlike Erediens

ELC & St. Paul’s Congregation in Arcadia Gemeentes van Johannesburg tot so ver as Diepsloot – het almal bymekaar gekom om ‘n gesametlike erediens by te woon.

Na die vorige week se koue, was die oggend koud maar nie so vriesend – kon almal hartlik saam getuig en sing oor Christus se genade.

Die blaasorkes, kore en orrelspel het deel van die erediens gevorm, waarna ‘n heerlike vingerete bedien is.