Onderhoud met Andre de Beer – Basar

Vir agtergrond (dit word as ’n inleiding geskryf)

  • Naam + gade + kind se naam (indien moontlik, ’n gesinsfoto, asseblief)

Andre, Ilona, Juliane en Annebelle

12 Jaar getroud

  • Waar woon jy (die gebied is genoeg, adres is nie belangrik nie): Rooihuiskraal
  • Hoe lank is u lid van die Paulus Gemeente Pretoria?
  • Wat is jou beroep? Wat doen jy vir ‘n lewe: Building contractor
  • Konfirmations spruch: Johannes 15:16: Julle het My nie uitgekies nie, maar Ek het julle uitgekies en julle aangestel om uit te gaan en vrugte te dra, vrugte wat sal hou. So sal die Vader aan julle gee wat julle ook al in my Naam vra

Onderhoud vrae

  1. Hoe lank is jy al deel van die basarkommitee: 4 jaar
  2. Wanneer is jy verkies tot leier: Begin van die jaar
  3. Wie is deel van die komitee:
    1. Ouderling: Hans Eckhard Weinter
    2. Leier: Andre de Beer
    3. Liska Prigge
    4. Elsa Venter
    5. Mark Boehmer
    6. Rudi Aschenborn
    7. Heinz Meyer
    8. Karl-Heinz Niebuhr
    9. Roland Johannes
  4. Waarvoor word geld ingesamel: Boufonds wat verantwoordelik is vir die instandhouding van die kerk geboue
  5. Hoe het julle op die nuwe maandelikse initiative gekom, wat het dit “ getrigger” = 100% COVID
  6. En tot wanneer toe word beplan om die maandelikse initiative te hardloop: Op die oomblik is daar nie ‘n spesifieke einde in sig nie, totdat dit “steam” verloor.
  7. Wat het julle nou al gehardloop:
    1. Kleiner Metzger
    2. Mucho Vino
    3. Kaffee Stube
  8. Hoe kan die gemeente nog verder help? Daag op, help waar jy kan en neem deel.
  9. Wat is volgende op die kaarte: “ Nicht Oktoberfest” – kry details van Andre op die 1ste September
  10. Wie om te kontak: Andre de Beer – algemene basar vrae en belangstelling, Heinz Meyer – vleisverkope en Elsa Venter vir die Koffiewinkel