Die dames het die 18de Februarie‚‘n wonderlike dag saam geniet!
Nadia, dankie vir die lekker koek en tee en al die mooi loof! Dit was heerlik om in jou tuin te kuier!
Cynthia, dankie vir die mooi bybellessie en gebed en die pragtige bybelverse wat jy aan elke dame uitgedeel het, mag hulle vir ons almal tot seën wees!
Dankie aan almal wat blomme gebring en gerangskik het, dit het pragtig gelyk vir die sending erediens.