Afrikaans Kerkraad

Hierdie jaar is die nuwe Afrikaanse kerkraad verkies, wat die volgende paar termyne sal dien in verskillende amps posisies.  Ons sê baie dankie aan Mostert en Braam, vir hulle jare lange diens en harde werk wat hulle ingesit het vir ons Afrikaansegemeente. Die nuwe kerkraad bestaan uit: Bernard Meyer (diaken),...

Lesen Sie weiter

Afrikaanse Tieners

‘n Afrikaanse tiener groep is begin, en het hulle eerste byeenkoms gehad. Dit was ‘n heerlike middag van ordentlike waterballon geveg en selfgebakte pizzas.  ‘n Goeie sessie katkissasie is ook meegemaak, waar hulle voorberei word op wat kom.  Dis lekker om so ‘n vrolike en geseënde bymekaarkoms te kon hê....

Lesen Sie weiter

Afrikaans Vroue in Aksie

Die dames het die 18de Februarie‚‘n wonderlike dag saam geniet! Nadia, dankie vir die lekker koek en tee en al die mooi loof! Dit was heerlik om in jou tuin te kuier! Cynthia, dankie vir die mooi bybellessie en gebed en die pragtige bybelverse wat jy aan elke dame uitgedeel...

Lesen Sie weiter

Afrikaanse Gemeente braai

14 Augustus, was ‘n lekker sonnige dag vir ‘n braai, waar almal heerlik saam gekuier het.  Elkeen se bydrae het die dag laat glad en smaakvol verloop en die geseligheid moontlik gemaak.  Die samesyn van mede-gelowiges om saam te kuier, was weereens ‘n genotvolle ervaring.

Lesen Sie weiter

Kapel Orrel

Die Afrikaanse gemeente was bevooreg met die skenking van ‘n orrel van Shelly Beach. Die nuwe (ou) Allen Orrel ’n Groot dankie aan ons sustergemeente in Shelley Beach, wat ons hulle ou Allen Orrel geskenk het, nadat ‘n nuwer model aan die gemeente bemaak is. Ons was al langer op...

Lesen Sie weiter

Diakonie Projek van die Afrikaanse gemeente - Die Duitse Ouetehuis

Die Duitse Ouetehuis

Diakonie Projek van die Afrikaanse gemeente – Die Duitse Ouetehuis Die Afrikaanse gemeente het in 2016  weereens die Duitse Ouetehuis in Groenkloof as ons Diakonie projek gekies. Deur die gereelde twee maandelikse eredienste by die ouetehuis, het baie van die inwoners al baie goeie vriendskapsbande met die gemeentelede gevorm. Dit...

Lesen Sie weiter

JA vir GOD Kamp

JA vir God Kamp

JA vir God Kamp | Sweef soos ‘n Arend | Riverside Lodge  2016 Hier beweeg die Ja vir God lede op hulle volgende avontuur saam. Ons was ‘n groep van dertien mense wat saam die natuur en haar liefde aanpak, met ons tente en koffiebekers! Saam-saam pak ons die reis...

Lesen Sie weiter

AFRIKAANSEGEMEENTE SE EINDJAAR AFSLUITING 2015 – DESEMBER 06

EINDJAAR AFSLUITING

AFRIKAANSEGEMEENTE SE EINDJAAR AFSLUITING 2015 – Desember 06 Hier kuier ons saam by Bernhard en Aranka Plath se huis; hoe sê Ralph Wichmann:“ Net sodra jy dink jy is bo dan is dit net nog ’n entjie verder! Geengrap vir die eerstelinge! Die arme Nissan Micra! Dit is hoe die...

Lesen Sie weiter