Afrikaanse Gemeente braai

14 Augustus, was ‘n lekker sonnige dag vir ‘n braai, waar almal heerlik saam gekuier het.  Elkeen se bydrae het die dag laat glad en smaakvol verloop en die geseligheid moontlik gemaak.  Die samesyn van mede-gelowiges om saam te kuier, was weereens ‘n genotvolle ervaring.