‘n Afrikaanse tiener groep is begin, en het hulle eerste byeenkoms gehad.
Dit was ‘n heerlike middag van ordentlike waterballon geveg en selfgebakte pizzas. ‘n Goeie sessie katkissasie is ook meegemaak, waar hulle voorberei word op wat kom. Dis lekker om so ‘n vrolike en geseënde bymekaarkoms te kon hê.
Die begin van nuwe F1 span. Tieners en Kie, het hul eerste samekoms gehad vir die jaar. Hoop om almal weer by volgende samekoms te sien.