BAUERNHOF / OP ONS PLAAS

BAUERNHOF / OP ONS PLAAS – Bei der Planung dieses Tages war dieser Spruch für mich wichtig und ich denke dass er für den Gemeindetag galt:

“Zusammenkommen ist ein Beginn, Zusammenbleiben ein Fortschritt, Zusammenarbeiten ein Erfolg”.

Bymekaar kom is ‘n begin, bymekaar hou is vordering, saam te werk is sukses. Der Freundeskreis hat sich viele Gedanken gemacht und beschloss ein “Skaap Tjop Braai Kompetisie” mit “Boeresport” zu regeln. Die Gemeinde, in ihren Kreisen haben sich viel Mühe gemacht mit ihren Ständen, die sie schmücken mussten, zum Thema des Tages: Auf unserem Bauernhof / Op ons Plaas. Von Früh war jeder Kreis mit fröhlichem Mut schon beschäftigt um ihren Stand zu schmücken.

Ons moet melding maak van die Suidweskring en die Afrikaansegemeente se stalletjies, wat fantasties die tema tot lewe gebring het. Die Noordkring het selfs met 2 trekkers opgedaag (een vir die ou manne en een vir die kinders om te geniet.) Dankie Mark Hohls. Die Ooskring het dit ook goed gedink om ‘n buitetoilet op te rig, sou die nuwe aanbou van toilette by die kerk nog nie gereed wees nie. ‘n Jolige boeresportkompetisie in “Minute to Win It” styl het gesorg vir verdere vermaak.

Jonk en oud het meegeding vir punte wat ook bygedra het tot die totaal van punte wat op die spel was. Die tombola se pryse was ook vinnig in die kinders se hande. ‘n Dank ook aan Isolde Paul vir haar insette hier. BAUERNHOF / OP ONS PLAAS von Hans Weinert Voordat die beoordeelaars gereed was om elke Kring te besoek en punte aantewys het Ps. Klaus Damaske die skriflesing en gebed waargeneem en die seën gevra. Die Suidweskring het gesorg vir al die bykosse wat bedien is en ek wil weereens my dank uitspreek.

Dit was heerlik. Die “Tjops” wurden kreativ gegrillt und serviert, dazu möchte ich jedem Bratmeister wieder danken: “Tjops” (3 Ways), Mariniert, mit spezialen Gewürzen oder als Espetada. Alles war, wie man sagt “ Smullekker”. Baie geluk aan die Afrikaansegemeente wat op die dag met al die pryse weggestap het. Vielen Dank / Baie Dankie aan die Freundeskreis en aan elke persoon wat die dag saam met ons geniet het. Ek is seker almal stem saam dat ons as ‘n gemeente uitsien na nog baie soortgelyke dae waar ons mekaar se geselskap saam kan geniet onder die woord wat ons lei deur ons Liewe Here.