Lentefees

Lentefees by die Duitse Ouetehuis

Op 20 Augustus het die Afrikaansegemeente hulle uitreik na die Duitse Ouetehuis gedoen in die vorm van ‘n Lentefees.  Die seniorburgers het dit baie geniet. Die kindertjies van die Kinderkerk het vir hulle kom toesing en elkeen ook ‘n geskenkie oorhandig.  Baie dankie aan Vic en Naomi vir die begeleiding....

Lesen Sie weiter

Ost-Kreis treffen mit Potjiekos

Ost-Kreis treffen mit Potjiekos

Ost-Kreis treffen mit Potjiekos am Samstag den 27. Mai Was für ein Tag! Ein Tag humorvoller Leute, einer fröhlichen Atmosphäre und fabelhaften Essens! Es gab drei Teams, jedes musste einen Potjie vorbereiten. Jedes Team vertrat ein Land oder einen Kontinent: Deutschland, den Wilden Westen und Afrika. Zu Beginn dekorierten die...

Lesen Sie weiter

Basaar

BASAAR @ DSP 2016

‘n Nuwe jaar, ‘n splinter nuwe basaar. Na die versoek aan die gemeente om die Basaar van 2016 by die Duitse Skool in Pretoria (DSP) te hou aanvaar is, was dit ‘n groot uitdaging om dit tot realiteit te laat kom. Baie ure se beplanning en vergaderings het toe tog...

Lesen Sie weiter

BAUERNHOF / OP ONS PLAAS

BAUERNHOF / OP ONS PLAAS

BAUERNHOF / OP ONS PLAAS – Bei der Planung dieses Tages war dieser Spruch für mich wichtig und ich denke dass er für den Gemeindetag galt: “Zusammenkommen ist ein Beginn, Zusammenbleiben ein Fortschritt, Zusammenarbeiten ein Erfolg”. Bymekaar kom is ‘n begin, bymekaar hou is vordering, saam te werk is sukses....

Lesen Sie weiter

Herfsfees in die Ouetehuis

Herfsfees in die Ouetehuis

As deel van die Diakonieprojek, het die dames van die Afrikaansegemeente ‘n wonderlike Herfsfees vir ons Seniorburgers by die Duitse ouetehuis gereël. Herfsblare het ingewaai en die tafels mooi versier met rooi, bruin, geel en goud. By elke sitplek het ‘n klein potjie met ‘n vetplantjie die versierings afgerond. Heerlike...

Lesen Sie weiter