Diakonie – Brei die rye vir hoop

Diakonie – Brei die rye vir hoop.

Die vroueaksie groep het ń rukkie terug die ongelooflikste wol gekoop. Hierdie word gebruik om blokkies te brei, wat ons dan uiteindelik in komberse wil maak vir minder bevoorregtes.

Ons het tans 40 bolle wol en het ook jou hulp nodig.

Blokkies moet 20x20cm wees en absoluut enige patroon is welkom.

Wol en voorbeelde is beskikbaar van die 1ste Maart – vir meer informasie kontak Natascha Heyman (076 846 8880) of Isolde Paul