Diakonie Projekte: Food Drive 2023 En Meer
Food Drive 2023 – #addgoodness Ons het ons diakonie uitryk program aan die begin van die jaar afgeskop om na die Meals on Wheels-voedingsprogram uit te reik en by te staan. St. Paul’s Evangelies Lutherse Gemeente het ’n finansiële bydrae geskenk om die organisasie deur die maande Maart en April...