Koek en tee by Deutsches Altersheim. Die 4de Maart het die Suid-wes kring bietjie paasvreugde gedeel met die inwoners van die Duitse ouetehuis.
Die kinders het hard gewerk om ‘n prentjie ingekleur te kry vir elke persoon. ‘n Heerlike middag van paaseiers, hot cross buns en ‘n lekker koppie koffie of tee is gedeel, saam met same sang en ‘n voorlesing.
Stories was gedeel oor wat hulle onthou en ervaar en wat altyd heerlik is om na te luister.