Koek en tee by Deutsches Altersheim
Koek en tee by Deutsches Altersheim. Die 4de Maart het die Suid-wes kring bietjie paasvreugde gedeel met die inwoners van die Duitse ouetehuis. Die kinders het hard gewerk om ‘n prentjie ingekleur te kry vir elke persoon. ‘n Heerlike middag van paaseiers, hot cross buns en ‘n lekker koppie koffie...