BLAASORKESFEES 2016 AANGEBIED DEUR ELPA
Toe dit bekend geword het dat die blaasorkesfees by die Duitse Skool Pretoria sal plaasvind, het bedenkinge by my posgevat jeens die geskiktheid van die vergaderplek. Ek glo dit was ook die geval by baie ander. Ons is meegedeel dat ons onder ‘n tipe dak (beskutting) sal moet sit, naby...

