TIENERKAMP 2016
Hierdie jaar se tema vir die tienerkamp was oorlewing en al ons aktiwiteite het by hierdie tema gepas. Sewe stadsjapies het die plaaslewe beleef. ‘n Gewone ervaring was dit geensins! Dit was die lekkerste kamp ooit al was ons nie by die see of in die Krugerwildtuin nie, maar wel...