CHRISTKINDLMARKT

Christkindlmarkt & Advent Konzert

So oefen ons vir die Advent konsert.  Harde werk is ingesit om ‘n baie mooi en geseënde konsert voor te berei.  Die kinders het hard geleer en so mooi hulle woorde geken die aand van die konsert. Elke kind het sy deel gehad in die konsert, van klein engeltjies, profete...

Lesen Sie weiter