Radio RSG eredienste en gedagtes
Wat ‘n voorreg om nog op hierdie manier aan omtrent 1.2 miljoen luisteraars die Evangelieboodskap van heil te bring. 17 Kort gedagtes en 2 eredienste is van ons klein gemeente oor die maand Julie oor Radio Sonder Grense uitgesaai. Talle reaksies vanoor die hele land het per e-pos ingekom wat...

