Troues Dieter Gevers en Dohné Boshoff

Troues

Op 18 Julie 2020 op Dieter se familie plaas in Lüneburg het ons, ons huwelik bevestig. Ons het die wonderlikste weer gehad en alles het net perfek afgeloop. Ons verwagting van die troue was baie min gewees as gevolg van die beperking wat ons gehad het. Toe ons die troue...

Lesen Sie weiter