Inperkingstyd – Tyd om te verbind
Inperkingstyd het alles verander in die afgelope 6 maande. Werk van die huis, klas draf oor Zoom, alles word die nuwe norm en vind ons ń manier om met mekaar te verbind. Ook so het ons roetine van die erediens verander. Dit is wonderlik, en ja ons is werklik geseënd...