Eerstejaars
Eerstejaars – Tobias Siegfried Damaske, het die wêreldlig aanskou op 22 Desember 1998. As een van die sogenaamde „Millennials” (mense wat gebore is in die laat 1980s tot begin jare 2000’) het hy dwarsdeur sy skoolloopbaan ’n wye belangstelling getoon om die wêreld te ontdek en te bemeester. Met oorgawe...