Roland Peschel
Op 4 September 2016 is Roland Peschel in die duitse gemeente deur Pastor Martin Paul gedoop. ‘n Hartlike dank aan Pastor Paul vir die doop handeling wat in Afrikaans gehou is om die nie-duits sprekende gaste te akkommodeer. Dit was vir ons almal ‘n baie spesiale gebeurtenis. ‘n Hartlike dank...

