SO IETSIE OOR DIE BEGRIP “LIEFDE”

1 Kor. 13, 1 – 13, met opskrif: “Die uitnemendheid van die liefde” het op die Sondag Estomihi verlede jaar as teks vir die preek gedien. Die woord ‘liefde’, het 9 keer in die hoofstuk voorgekom. In die preek, gehou deur Pastor Jacob Corzine, het die woord ‘liefde’ ook etlike...

Lesen Sie weiter