Jaarverslag van die Afrikaanse Vroueaksie vir 2016
Jaarverslag van die Afrikaanse Vroueaksie vir 2016 – Met dank kyk ons terug na die afgelope 9 maande en dank ons Here dat Hy ons geseën en behoed het en dat Hy ons telkens weer laat besef, hoe geseënd ons is om kinders in Sy koninkryk en sy Gemeente te...

