Hoekom versier ons die kersboom?

Kersbome skitter en blink met liggies en behangsels op die dorpspleine van Duitse dorpe op Ou Kersaand omdat dit Duitsland is vanwaar die gewoonte gekom het om bome met liggies en ander behangsels te tooi.  Voorkeur is verleen aan die denneboom.  Volgens oorlewering het St. Boniface, ‘n Engelse priester in...

Lesen Sie weiter