Die Duitse Ouetehuis
Diakonie Projek van die Afrikaanse gemeente – Die Duitse Ouetehuis Die Afrikaanse gemeente het in 2016 weereens die Duitse Ouetehuis in Groenkloof as ons Diakonie projek gekies. Deur die gereelde twee maandelikse eredienste by die ouetehuis, het baie van die inwoners al baie goeie vriendskapsbande met die gemeentelede gevorm. Dit...

