Diakonie – Brei die rye vir hoop
Brei die rye vir hoop. Tannie Miranda Meyer sal ons help om die voltooide kombers by hulle uiteindelike bestemming te bring. Sodra die beperkings gelig word en ons weer mag rondry. Waarheen vat ons dit: Die komberse gaan vir Hero Burn Foundation wat deur Annerie du Plooy behartig word....



