Lentefees by die Duitse Ouetehuis
Op 20 Augustus het die Afrikaansegemeente hulle uitreik na die Duitse Ouetehuis gedoen in die vorm van ‘n Lentefees. Die seniorburgers het dit baie geniet. Die kindertjies van die Kinderkerk het vir hulle kom toesing en elkeen ook ‘n geskenkie oorhandig. Baie dankie aan Vic en Naomi vir die begeleiding....


