50 Jarige bestaansjaar: Die Evangelies-Lutherse Paulusgemeente: Pretoria (Deel 2)
Hoeksteenlegging in Pretoria – Algaande het al hoe meer mense uit die platteland na Johannesburg en Pretoria verhuis. Albei gemeentes het gegroei – veral in Pretoria wat mettertyd groter as Johannesburg geword het. Pretoria het derhalwe oorweeg om ook sy eie kerkgebou op te rig (nadat Johannesburg alreeds ‘n aantal...

