HUWELIKS HERDENKING: MARTIN EN MIRANDA MEYER
Liewe kinders, kleinkinders , familie en vriende! Op die 26ste Junie 2021 is ons 50ste huweliks herdekking. Ons op 26 Junie 1971 in die NG Sandsteenkerk op Lindley OVS in die huwelik bevestig. Ons trouteks was Spreuke 16 vers 20: “Wie ag op die Woord, sal die goeie vind; en...