5 WOORDE VIR ALLE PAPPA’S VADERSDAG

5 WOORDE VIR ALLE PAPPA’S VADERSDAG – “Hoe ‘bekook’ jy ’n man?“ vra iemand, en antwoord: Baie goeie mans word verkeerd voorberei. Party kry die wind so van voor dat hulle soos ballonne opblaas, ander is voortdurend in die warm water. Sommige mans is altyd in die pekel, terwyl ander...

Lesen Sie weiter