klaus-eckart-damaske

Christus alleen! Solus Christus!

Die tyd het aangebreek, liewe leser. Watter tyd? Nadat God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun (Jesus Christus) … Uit Hom straal die heerlikheid van God en...

Lesen Sie weiter

klaus-eckart-damaske

Die Woord alleen – solo Verbo

Dit blyk een van die bekende slagspreuke te wees wat uit die Hervorming gespruit het: die Skrif alleen, Christus alleen, die geloof alleen, die Genade alleen. Maar nee, hierdie een van Martin Luther sê: die Woord (nie die Skrif, die Bybel nie). Nou hoe so? Is daar dan ’n verskil?...

Lesen Sie weiter

VERS VIR DIE MAAND OKTOBER

VERS VIR DIE MAAND OKTOBER – Die Here is die Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid. 2 Kor 3:17 As ons geel en blou met mekaar meng, kry ons groen. Nou laat ons twee vrae met mekaar meng: wie is ons as mense van...

Lesen Sie weiter

Leuse vir die jaar 2016

Leuse vir die jaar 2016 – Soos iemand wat deur sy moeder getroos word, so sal Ek julle troos.   Jesaja 66:13 Die wind van voor; oë gesluit, klou net vas; ook Maria kyk meer na binne eerder as die toekoms tegemoet. Omhelsing, beskerming, liefde, en tog ook kleure van sand...

Lesen Sie weiter