Afskeid en Nuwe Begin: Pastor Kurt en Gesin se Vertrek na Bonn
Palmsondag, 2 April 2023, het ons afskeid geneem van Pastor Kurt en sy gesin. Na 5 jaar, het hulle, hul weg gesien om hulle in Bonn, Duitsland te vestig en so daar ‘n nuwe gemeente te dien. Die koor en blaas orkes het ‘n voordrag gelewer waarna die Afrikaanse en...