Tyd van Kuier en Gemeenskap: Donderdae met die Senioren
Hoe vinnig vlieg die tyd verby! Ons kon hierdie jaar al heerlik met die Senioren tydens die Donderdae oggende kuier. Met verskillende temas soos Valentyn, Paasfees en so meer, was daar altyd genoeg om oor te gesels en te deel. Ons kon hierdie jaar ook nuwe gesigte verwelkom! Ons is...