Leuse vir die jaar 2016

Leuse vir die jaar 2016 – Soos iemand wat deur sy moeder getroos word, so sal Ek julle troos.   Jesaja 66:13 Die wind van voor; oë gesluit, klou net vas; ook Maria kyk meer na binne eerder as die toekoms tegemoet. Omhelsing, beskerming, liefde, en tog ook kleure van sand...

Lesen Sie weiter