Kinderlager 2022
Hoe vertel ons vir ander mense van God en die Bybel? Wat staan in die Bybel geskrywe? Die kinders het gehoor hoe aan ‘n man van Ethopie vertel en verduidelik word van Jesus en wat die belofte was in die ou testament. Weereens was die naweek vol van lag en...






