Frauenkreis | VROUEDAG OF GEMEENTEDAG

VROUEDAG OF GEMEENTEDAG?

Wat sou jou keuse wees? Die Afrikaanse Gemeente het die blink idee gekry om albei dae te kombineer en watter reuse sukses was dit nie!  Jammer as jy dit gemis het. Elke persoon wat gearriveer het, het ‘n plakkertjie op sy rug gekry wat sou aandui by watter tafel jy...

Continue reading

DAMES-UITSTAPPIE NA LUDWIG SE ROOSPLAAS

DAMES-UITSTAPPIE NA LUDWIG SE ROOSPLAAS

DAMES-UITSTAPPIE NA LUDWIG SE ROOSPLAAS “Some people grumble that roses have thorns; I am grateful that thorns have roses.” ― Alphonse Karr, A Tour Round My Garden Die Vroue van die Afrikaansegemeente  het op Saterdag 29 Oktober die dorings by Ludwigs Rose op die plaas Kloppersbos, naby Pyramid, gaan trotseer....

Continue reading

FELSISA Pretoria Logo_200px

Frauenbericht 2016

“I can do things you cannot, you can do things I cannot; together we can do great things.”-Mother Teresa Jeder von uns hat Gaben die wir von Gott bekommen haben – und so haben wir auch unsere Schwächen. Frauenbericht 2016 – Schön ist es in einer Gemeinde zu sein wo...

Continue reading

FELSISA Pretoria Logo_200px

Bericht vom Nordkreis

Bericht vom Nordkreis für die Frauenversammlung 2015 Unser Nordkreis war in diesem Jahr wieder gut beschäftig und wir hatten viel Freude am Zusammensein. Bei jedem Treffen waren viele dabei und wir durften jedes Mal bereichert nach Hause gehen.Im ersten Quartal durften wir das Igelfest auf der Farm von Rosa und...

Continue reading

FELSISA Pretoria Logo_200px

Afrikaanse Vroueaksie vir 2015

Jaarverslag van die Afrikaanse Vroueaksie vir 2015 Onder die leuse vir die jaar 2015 uit Rom 15:7 –  “Neem daarom mekaar aan, soos Christus ook ons aangeneem het, tot heerlikheid van God” het ons ‘n besondere jaar in die Afrikaansegemeente beleef. ‘n Hoogtepunt was sekerlik die Gemeentedag by die Schoemansville...

Continue reading

Frauenkreis 2015

Frauenkreis 2015 Auf dem Komitee dienten Andrea Böhmer, Heike Weinert, Rita Niebuhr, Ute Weinert, Brigitte Brynard, Rita Paul und Liska Prigge.  Am Anfang des Jahres haben wir uns getroffen und ein Jahresprogram aufgestellt für’s Jahr. Unseren schönen Kalendern haben wir Andrea Böhmer und Angelika Nelson zu verdanken. Danke für eure...

Continue reading