Jesus-Crib

Die regte Christusfees

“Met Kersfees vier en verkondig ons dat ‘die Woord vlees geword en onder ons kom woon het’ (Joh 1:14). Advent is nie dieselfde as Kersfees nie, maar is ’n tyd van verwagting en voorbereiding op die koms van Christus. Die woord Advent beteken ook letterlik ‘koms’. As Christene vier ons...

Lesen Sie weiter

DIE GESCHICHTE DES LIEDES “STILLE NACHT”

Das berühmteste aller Weihnachtslieder der Welt ist, “Stille Nacht, heilige Nacht”.  Die schlichten Verse werden in mehr als hundert Sprachen jährlich von unzähligen Menschen zum Weihnachtsfest angestimmt. Die Entstehungsgeschichte dieses Liedes mutet wunderlich und fast ein wenig märchenhaft an.  Als nämlich am 24 Dezember 1818 der stille, bescheidene Dorfschullehrer und...

Lesen Sie weiter

Hoekom versier ons die kersboom?

Kersbome skitter en blink met liggies en behangsels op die dorpspleine van Duitse dorpe op Ou Kersaand omdat dit Duitsland is vanwaar die gewoonte gekom het om bome met liggies en ander behangsels te tooi.  Voorkeur is verleen aan die denneboom.  Volgens oorlewering het St. Boniface, ‘n Engelse priester in...

Lesen Sie weiter