Pastor Kurt Böhmer

Verandering

Liewe Vriende in die Here Jesus Christus Verandering is deel van die lewe. Die antieke griekse filosoof Herakleitos het hierdie waarneming met die beeld van water wat in ’n rivier afloop omskryf en so ver gegaan om te sê: „Alles vloei en niks bly nie“. Hy het gemeen, dat niemand...

Lesen Sie weiter

Pastor Kurt Böhmer

Lydenstyd:‘n Tyd van nadenke

Elke jaar op Aswoensdag, die eerste dag van lydenstyd, word ons opgeroep om ’n seisoen van nadenke te begin, wanneer ons aandag veral gerig is op die lyding en sterwe van ons Here Jesus Christus, aan die kruis.  Van ouds af is die lydenstyd waargeneem, as ’n tyd van spesiale...

Lesen Sie weiter

Pastor Kurt Böhmer

Die Kerk as ‘n Diensgemeenskap

Jesus het gesê: “Julle weet dat die heersers van die nasies oor hulle baasspeel, en die maghebbers oor hulle gesag uitoefen. So mag dit nie by julle wees nie; maar wie belangrik onder julle wil wees, moet julle dienaar wees, en wie eerste onder julle wil wees, moet julle slaaf...

Lesen Sie weiter

Pastor Kurt Böhmer

Paasfees: Sonder die seun?

“Sonder Jesus Christus sou die wêreld nie bestaan nie, omdat dit of vernietig of met die hel vergelykbaar sou moes wees” – hierdie woord van die franse filosoof Blaise Pascal is nie net van toepassing op die wêreld in sy geheel nie, maar ook op ons heel persoonlike lewe en...

Lesen Sie weiter

Pastor Kurt Böhmer

Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeue-oue taal

Met hierdie woorde lui die liedjieskrywer en sanger, Koos du Plessis (1945-1984), die tweede strofe van sy kers liedjie „Somerkersfees“ in.  Hy verbind die “taal van die klokke” met die “ou verhaal” van Kersfees, wat “selfs die nagtelike swye vertel”.  In die derde strofe beskryf hy Kersfees as “die dag…...

Lesen Sie weiter

Pastor Kurt Böhmer

Tyd

Sommige mense het nooit tyd nie. Hulle is altyd op pad êrens heen. Hulle is altyd onder tydsdruk. Hulle jaag inderhaas van die een afspraak na die ander. Maar daar is ook mense wat baie tyd het. Dit lyk asof die tyd vir hulle ’n ander tempo het. Hulle het...

Lesen Sie weiter

Hemelvaart

Die vreugde van hemelvaart

Liewe Broers en Susters in Christus Jesus het na sy Vader teruggekeer.  Dit beteken dat Hy sy dissipels verlaat het – ten minste het Hy hulle so verlaat, dat Hy nie meer sigbaar in liggaamlike gestalte by hulle is nie.   Hoekom sou die dissipels dan “met groot blydskap” na...

Lesen Sie weiter

Pastor Kurt Böhmer

Die graf is leeg

Liewe vriende in die Here Jesus Christus “Waarom soek julle die Lewende by die dooies? Hy is nie hier nie. Hy is uit die dood opgewek” (Lukas 24:5-6) Vir die persoon, wat graag ‘n koppie koffie geniet is daar in die lewe seker (amper) niks erger as ’n leë koppie...

Lesen Sie weiter

Pastor Kurt Böhmer

Kyk! Die koning kom na jou toe. (Sagaria 9:9)

Liewe vriende in die Here Jesus Christus Die seisoen van Advent is ‘n tyd vir terugkyk na Israel se verwagting van die Messias, én ook ‘n vooruit kyk na die wederkoms van Jesus Christus as ‘n triomftog oor die magte van sonde en dood, wat met die gebeure van Paassondag...

Lesen Sie weiter

Pastor Kurt Böhmer

Besinning

Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry. Julle het immers ondervind dat die Here goed is. Kom na Hom toe, die lewende steen, wat deur die mense afgekeur is, maar deur God vir die...

Lesen Sie weiter

Pastor Kurt Böhmer

“BID GEDURIG”

1Thessalonisense 5:17) Liewe Broers en Susters in die Here Jesus Christus, Die vyfde Sondag na Paasfees, Rogate, wil ons uitnooi en aanmoedig om die gesprek met ons hemelse Vader te soek. Die Apostel Paulus gaan in sy eerste brief aan die gemeente in Thessaloniki een stap verder en beveel ons...

Lesen Sie weiter

Pastor Kurt Böhmer

KYK, ONS GAAN NOU JERUSALEM TOE…

“Kyk, ons gaan nou Jerusalem toe. Daar sal die Seun van die mens aan die priesterhoofde en skrifgeleerdes oorgelewer word, en hulle sal Hom tot die dood veroordeel. Hulle sal Hom uitlewer aan die heidene, wat Hom sal bespot en gesel en kruisig. En op die derde dag sal Hy...

Lesen Sie weiter

Pastor Kurt Böhmer

GESEËND IS HY WAT KOM

Die mense wat voor Jesus geloop het en dié wat agter Hom aan gekom het, het begin uitroep: “Hosanna vir die Seun van Dawid! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here! Hosanna in die hoogste hemele!” (Matteus 21:9) Advent is hier! Alle oë op Jesus gerig,...

Lesen Sie weiter

Pastor Kurt Böhmer

Die Dinge wat ons Kerk toe dra

Ons dra ons swaar stilte van verlede nag se stryd nadat ons die kinders bed toe gestuur het. Ons dra die skerp woorde wat die hart van die een wat ons belowe het om lief te hê en te koester. Sulke dinge dra ons kerk toe. Ons dra ons verborge...

Lesen Sie weiter